Dane DeHaan

Dane DeHaan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Dane William DeHaan[1]
Geboorte 6 Februarie 1986 (1986-02-06)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2008–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dane DeHaan (gebore 6 Februarie 1986) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Chronicle (2012), The Place Beyond the Pines (2012), Kill Your Darlings (2013), en The Amazing Spider-Man 2 (2014).

  1. "Dane DeHaan on Twitter". Twitter. Besoek op 7 Junie 2015. hellesbelles: 'RT: Random Question of the Day: What your middle name?' Dane DeHaan: 'William.' Note that this is his official and verified account.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search